Rayton Meander

Join Rayton Meander at the Willem Prinsloo Mampoerfees on Saturday 6 June 2015


The Willem Prinsloo Agricultural Museum has been designed in such a way that it is fun for the whole family – and there aren’t many museums about which you can say that.


The old farmyard is an attempt to re-create an historic farmyard that includes Nguni cattle, turkeys, Painted Persian sheep and other domesticated animals which are constant entertainment for little ones, and the traditional mampoer (moonshine) distilling is an added attraction for adults. In winter every year there is a Mampoerfees held at the museum that attracts visitors to the museum which forms part of the Northern Flagship Institution, a title given to the finest collection of museums in Johannesburg and Pretoria.


Join our Mountain Bike Family Ride on the farm this year. Visit www.mampoerfees.co.za

Die gewilde mampoerfees word op Saterdag 6 Junie 2015 by die Willem Prinsloo Landboumuseum gehou. Dié feestelike geleentheid word al 29 jaar deur die museum en die Kultuurstokergilde van SA aangebied.

Dié gilde se mampoerstokers kom van oor die hele Suid-Afrika om aan die nasionale kampioenskappe deel te neem en beoordeling geskied volgens nasionaal erkende reëls. Mampoer sal by die fees per sopie geproe en per bottel verkoop word.

Likeurs met `n witblitsbasis word ook beoordeel en per sopie geproe. Elke stoker het sy eie spesialiteitlikeur en daar word met verskillende vrugte- en ander geure geëksperimenteer, soos anys, peppermint, koffie en sjokolade. Roomlikeur word ook gemaak.

Die dag se program behels demonstrasie van tradisionele plaas- en werfaktiwiteite by die ou plaaswerf soos brood bak, kerse maak en ganse pluk. Daar gaan ‘n uitstalling van veteraantrekkers en motors wees, ‘n vlooimark en kosstalletjies, ‘n biertuin met egte pap en kaiings, gemmerbier en soetkoekies by die ou plaashuis. Besoek www.mampoerfees.co.za

Rayton Meander Village at Willem Prinsloo Mampoerfees - Saturday 6 June 2015.


The Village with an Image. Visit our Rayton Meander Village and meet our lodges, horse ranches, artists, wedding venues and more.