Rayton Meander

Diamond Valley, situated in the valley of Rayton, has a thatched roof chapel for wedding ceremonies.


There is also a cosy reception hall with room for up to 130 guests for all kinds of functions, e.g weddings, corporate or school functions. The atmosphere it conveys gives a great opportunity for different types of decoration.


The rolling lawns give way to the rustic and green leafy gardens which boasts plenty of trees giving a beautiful backdrop for wedding photos.


Come and experience real hospitality and a farm atmosphere with all the luxury of modern overnight facilities and functions venue.


Bridal Suite Available.

The beautiful highveld guesthouse offers rest and relaxation.

Very secure with lots of parking within an electrified security fence.

Geleë teen die hang van 'n hoëveldse vallei, net buite Pretoria, is ons gastehuis ideaal vir Huweliksfunksies, 'n naweek-wegbreek of selfs vir midweek besigheidsverblyf.


Diamantvallei is sentraal geleë tussen Pretoria-Oos, Johannesburg Internasionale lughawe (Kempton Park) en Cullinan met  Witbank maklik bereikbaar.


Dit is die ideale plek vir 'n tuintroue, maar ons het ook 'n stylvolle, dog knus, onthaalsaal, met net soveel sjarme, wat tot 130 gaste kan akkommodeer.  Ons venue leen hom eweneens tot formele of informele dekor, volgens jou smaak en voorkeure.


Bed en Ontbyt-akkommodasie is beskikbaar.

Diamond Valley Function Venue

Dit is die ideale plek vir 'n tuintroue, maar ons het ook 'n stylvolle, dog knus, onthaalsaal, met net soveel sjarme, wat tot 130 gaste kan akkommodeer.